ditsem website banner no 1 2017

-►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem

Interkerklike Ester-konferensie

'n  Interkerklike vrouekonferensie vind plaasop Saterdag, 22 Oktober 2016, om 09:00-15:30 te AGS Jubilate Gemeente, Hilton, Bloemfontein. Die hoofspreker is ds. Elza Meyer van Moreletapark Gemeente en Turn2god-aksie in Pretoria.Meyer is betrokke by die bekende Ester-Konferensies wat landswyd aangebied word tesame met Turn2god. Die koste beloop R200 per persoon, middagete ingesluit. Die Sondagoggend om 09:00 is daar ‘n erediens in die kerk van die AGS Jubilate Gemeente, h/v Bree- en Levystraat, Hilton,Bloemfontein.Navrae enkaartjies vooraf: Cecilia Prior, tel. 05144 88 681/2, Maan tot Vry 08:00-13:00.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Barnard Bouers

wow kitsblits