ditsem website banner no 1 2017

-►Adendorff Machinery Mart verhuis na groter perseel – nou h/v Harveyweg, Kerkstr. en Monumentweg -►Malu Pork open amptelik nuwe doelontwerpte aanleg in Kimdustria, Kimberley -►ANC wys diktatuur met heksejag teen LP’s wat teen staatskaping en korrupsie stem -►Mugabe, “Moordenaars van wit boere nie vervolg nie” -►Carro Private Skoolgroep nou 47 000 leerlinge in totaal en jaarlikse omset van R1 miljard -►Brandstofpryse styg 6 September, meeste nog vanjaar -►Buitelander – Otis Gibson – dalk nuwe Protea Krieketafrigter?

Ditsem Nuus bely God drieënig, uit, deur en tot wie alle dinge is en daarmee saam die saligmaking in Jesus Christus vir alle mense wat dit persoonlik in geloof aanvaar. Hierdie belydenis en geloof het ingevolge die Bybel bepaalde praktiese implikasies.

Die politieke siening van Ditsem Vrystaat is dat die menslike samelewingsorde slegs sinvol en konstruktief gereël kan word op die grondslag van erkenning van die identiteite en regte van volke en volksgroepe, van vreedsame naasbestaan en van eiesoortige ontwikkeling. Dit is in ooreenstemming met die Skrifbeginsel van doen aan andere soos jy aan jouself gedoen wil hê, asook in ooreenstemming met die reg tot selfbeskikking vir volke soos vervat in Art. 2(7) van die Handves van die Verenigde Nasies.

Toegepas op die Suid-Afrikaanse situasie, beteken dit dat Ditsem Nuus op gebalanseerde wyse die belange van die Afrikaner, oftewel die Boerevolk, op die hart en wil help uitbou.

Daarmee saam ondersteun die koerant opbouende samewerking met ander bevolkingsgroepe, altyd egter met behoud van eie identiteit.

Gradeer die artikel
(2 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Meer in die kategorie:

Barnard Bouers

wow kitsblits