Report comment

Dankie, Shana Danae Scott, jy laat my Afrikanerhart warm klop. Dis 'n wonderlike getuienis. En ek kry skaam namens sommige van my mede-Afrikaners wat skaam is om Afrikaners genoem te word. Hulle wat verskieslik Ingels praat, vir wie die Afrikaner se geskiedenis liewer vergeet moet word, wie se kinders nóg vis, nóg vlees is.

Dit is só hartseer.