Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Dubbele standaarde met rassisme

Skreiende dubbele standaarde met rassisme in SA het pas weereens aan die orde gekom met die voorval in die tou by KFC Montana, Pretoria, waar blanke mans met 'n swart egpaar in 'n argument betrokke geraak het. Daaroor is in die media 'n rasende bohaai opgeskop en het selfs die Minister van Polisie Fikile Mbalula die blankes van erge rassisme beskuldig.

Intussen is in SA al duisende blankes in hul huise en op hul plase deur swartes vermoor – maar daaroor word geen woord van rassisme gerep nie.

Dubbele standaarde kom nie meer skreiend as dit nie.

Gradeer die artikel
(1 Vote)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge