Tinus Nortje Eiendomme proef April 2017.jpg

Daar is 'n al sterker wordende gevoel onder belastingbetalers dat dit teenproduktief is om geld aan 'n regering te gee wat dit grootliks vir korrupsie aanwend en om maatreëls in plek te stel wat direk gemik is teen die spesifieke belastingbetalers.
Laasgenoemde behels o.m. SEB, toelatingsbeperkings tot universiteite, sportkwotas, dreigende grondgryp, ens., terwyl belastinggeld ook nie aangewend word om die lewens en eiendom van burgers te beskerm nie, soos bv. die stroom plaasmoorde en ander moorde in dorpe en stede.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Tridor.jpg

Fabricia proef Maart web 2017.jpg

ATKV