Tinus Nortje Eiendomme proef April 2017.jpg

Oor die bohaai tans rondom pres. Jacob Zuma as staatshoof en wat dit vir SA beteken, wil ons die volgende vyf punte kortliks aanstip: • Zuma, gerugsteun deur invloedryke sinistere buitelandse magte, het ook die ANC as 'n verharde, radikale , korrupte en anti-wit ANC agter hom. As sulks polariseer hulle die politieke toneel in SA tussen basies radikaal swart en 'n verdraagsame gediversifiseerde blok. • Zuma is verbete anti-blank en het 'n agenda om van die blanke in SA ontslae te raak. Dit is sy missie en is waarskynlik die hoofrede hoekom hy telkens polities toegelaat word om te oorleef. • Daar is na raming ongeveer 30 miljoen werklose en onopgeleide swartes in die land wat op 'n maandelikse basis afhanklik is van die staatswelsyn en wat as sulks uiters plofbare rewolusiemateriaal is. Hulle het 'n tradisioneel-Afrika uitkyk en het geen sin vir Westerse waardes nie. • Die swart politiek in die land is nie 'n monolitiese blok nie – hoewel waarskynlik in die minderheid, is daar nogtans 'n beduidende gediversifiseerde groep met wie die blanke met vrug kan en moet saamwerk. • Blankes in SA moet dringend sover moontlik 'n gesamentlike onteieningstrategie ontwerp en implementeer – polities, ekonomies, maatskaplik en verdediging.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Tridor.jpg

Fabricia proef Maart web 2017.jpg

Die potensiële skadelikheid van die voorgestelde Wetsontwerp op die Regulering van Landbougrondbesit word in 'n... http://fb.me/6u2XvqRsc     https://www.facebook.com/KimPrint-General-Printers-990694727706008/?fref=ts … http://fb.me/38IJKAb0D     Franse Ope: Maria Sharapova nie gekeur nie; Roger Federer onttrek t.w.v. Wimbledon    Paarl Boys High sit Grey Bloemfontein ore aan en bly beste skoolrugbyspan in die land    Naspers betaal R5,6 miljard vir aandeel in Duitse aanlyn kosbestellingsdiens Delivery Hero    Discovery Health in 2016 eiesestyging van 10,4% tot R36,6 miljard, maar premie-inkomste R54 miljard    Die boek The Republic of Gupta – A Story of State Capture gooi meer lig op Guptas in SA en verhouding met Tabo Mbeki    Trump onder skoot van NWO oor vriendelikheid jeens Rusland, met Putin skynbaar ook anti-NWO       DAG 3 @afriforum in hof #GodsdiensInSkole hofsaak @solidariteit @fedsas1 @Jaco_Deacon @SolidariDirk #religioninschoolspic.twitter.com/yfnjwdDAVi    Mei uitgawe van Ditsem Nuus is uiteindelik hier!! Laai die PDF hieronder af, of gaan na ons webwerf... http://fb.me/8BUPW3t9P              Blitsbokke wen Sewes Wêreldkroon 2017!    Ditsem Nuus druk nou 5 000 koerante maandeliks plus aanlynpublikasie    Voorbidding gevra vir saak Christelikheid in skole – Mei 2017 in Suid-Gautengse hooggeregshof    Met oorwinning oor Haaie wys Kings hulle moet in Super-reeks bly    Venezuela in wanorde teen gevolge van “radical economic transformation”    Pro-EU Macron nuwe Franse president; nasionalistiese Le Pen uitgeknikker

ATKV