ditsem website banner no 1 2017

-►ANN7 DStv en New Age koerant deur Manyi vir R450 miljoen verkoop aan blanke hater -►DA sê kernooreenkoms is sopas bewys as deel van Zuma staatskaping -►NWU Fakulteit van Ingenieurswese lewer unieke sonaangedrewe motor -►R30,4 million people in South Africa of 55% live in poverty – Stats SA -►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem

Drawwers: Is dit nie rassisme nie?

Voordat Suid-Afrika onder ANC-bewind 'n misdaadnes geword het, kon 'n wetsgehoorsame burger in die strate van ons land soggens vroeg gaan draf sonder enige vrees vir 'n misdaadaanval, trouens dit het nie eens in jou gedagtes opgekom nie. Nou bv. in Carringtonweg in Kimberley, een van die pragtige strate in 'n gevestigde woonbuurt met sy statige wonings, moet 'n groepie damesdrawwers vroegoggend begelei word deur 'n gewapende sekuriteitswag op 'n fiets ten einde hulle teen straatrowers te beskerm. Dit op sigself is erg, maar nou is dit so dat die dames blank is, terwyl die aanvallers swart is. Dit word nie geklassifiseer as rassisties of rassisme nie. Wat sou die geval gewees het as die straatrowers blank was en die drawwers swart of gekleurd? Ons is bereid om baie geld te verwed dat dit dan met 'n bohaai in die media, op sosiale media en in die regsproses as rassisme en rassisties behandel sou word en gesê word dat “in die SA van vandag daar nie plek vir sulke rassisme is nie.”
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Barnard Bouers

wow kitsblits