Report comment

Ons wil graag 200sakke x 12.5kg Mieliemeel laat aflewer in Krugersdorp waar die nood so sleg is.
Waar is die beste plek om dit af te laai om seker te maak die regte mense kry die hulp.