Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in
Tydens 'n vergadering Maandag aand 26 Junie 2017 te Orania is die omvattende veiligheidsplan en gepaardgaande strategie bekendgestel wat die afgelope agt maande vir Orania en sy omliggende gebied ontwikkel is. Dit sluit in proaktiewe gebeurliksheidbeplanning, 'n AfriForum-gekoppelde buurtwag stelsel en 24/7 kamera monitering van die dorp en sy toegange. Op die vergadering het Flip Buys voorsitter van die Solidariteit Groep, ook gedetailleerde terugvoering gegee oor eerstehandse waarneming en navorsing van die onlangse Coligny-onluste en watter lesse daaruit te leer is.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge