ditsem website banner no 1 2017

-►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem
Volgens syfers van Problem Bond SA verloor sowat 250 gesinne per week hul huis omdat 'n bank daarop beslag gelê het en dit op geregtelike veilings verkoop word. Problem Bond staan huiseienaars wat geldelike probleme ontwikkel met regsadvies by en doen onder meer forensiese oudits op verbande om vas te stel of rente korrek bereken is. Volgens die firma het dit die afgelope agt jaarkonstant gebly op bykans 250 huise per week landwyd wat opgeveil word. Dit kom neer op sowat 12 000 veilings per jaar. Dikwels is dit mense wat 10 tot 15 jaar 'n huisverband het wat agterstallig raak. Die probleem is voorts dat met veilings word reserwepryse nie op die huise gesit nie wat beteken dit word vir ver onder die markwaarde verkoop. Dan skuld die verbruiker steeds die res van die geld aan die bank.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Barnard Bouers

wow kitsblits