adendorff bannier

Energie (12)

Substansiële ontwikkeling in die Bo-Karoo-streek – basies die noordelike gedeelte van die Noord-Kaap vanaf Hopetown, Orania en Vanderkloof suidwaarts tot De Aar en Colesberg –…
Na berig word, skuld die Zimbabwiese energieverskaffer Zesa Holdings Eskom 'n totale bedrag van R1,078 miljard vir elektrisiteitsaankope, waarvan R603 miljoen ingevolge 'n terugbetalingsplan einde…
Nuwe Minister van Energie Mmamoloko Kubayi het voor die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Energie erken dat 10 miljoen vate ruolie as die strategiese brandstof wat in…
Met die onlangse nuus dat die regering die groenlig gegee het vir ontginning van skaliegas in die Karoo d.m.v. hidrobreking, word weer gewys op die…
'n Groot slag teen die kernkragplanne van die regering en in besonder van pres. Jacob Zuma is geslaan toe die Hooggeregshof in Kaapstad beslis het…
Dit blyk dat 'n eierdans gedoen word oor die toekomstige energiebronne van SA, in die sin dat Eskom 'n moratorium geplaas het op nuwe hernubare…
Bladsy 1 van 2

Tridor Banier web

wow kitsblits