Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Kanker grootste rede vir mediese eise

Volgens Liberty as die grootste onderskrywer van risikobesigheid in SA, was kanker die grootste rede vir eise in 2016, met kardio-vaskulêr in die tweede plek. Onder mans is prostaatkanker die grootste voorkoms van kanker, terwyl dit by vroue borskanker is. Daarom raai Liberty mense aan om 'n gesonde leefstyl voorop te stel, sover moontlik voorkomend op te tree en hulself gereeld medies te laat toets. interessant is dat in die Noord-Kaap kardio-vaskulêr die grootste rede vir eise is, terwyl eise vir selfmoord onder boere 55 jaar en ouer opmerklik hoog is. In die Vrystaat is kanker die grootste rede. Vir meer inligting oor die profiel wat Liberty publiseer oor die eise wat hulle hanteer, gedoen volgens bevolkingsegmente, besoek www.liberty.co.za.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge