Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Erkenning: NGV onberekenbaar

Gedurende vraetyd in die Nasionale Vergadering het Minister van Gesondheid Aaron Motsoaledierken dat die verwagte finansiering van sy ambisieuse Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) so hoog beloop dat dit op hierdie stadium nog onberekenbaar is. In die witskrif oor die NGV in 2015 word gesê dat die koste van implementering tot en met 2025 die astronomiese bedrag van sowat R256 miljard behoort te beloop. Die verklaarde doelwit van die NGV is om bekostigbare mediese dienste vir alle Suid-Afrikaners daar te stel ongeag hul inkomste en dat hiervoor ‘n bykomende verpligte belasting gehef staan te word. Die staat voorsien om dan mediese praktisyns en mediese inrigtings te help vergoed vir dienste gelewer. 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge