ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Internet (5)

Volgens 'n verslag getiteld Internet access in South Africa wat World Wide Worx uitgereik het, het die getal Suid-Afrikaners wat die Internet gebruik, verlede jaar…
In 'n oorsig van Effective Measure, 'n maatskappy wat webwerwe in Afrika en in die Midde-Ooste beoordeel, is pas 'n lys bekendgemaak van wat na…
'n Mens kan jou vandag kwalik die lewe sonder die Internet voorstel, maar weet jy wanneer en hoe die Internet ontstaan het? Tim Berners-Lee is…
Die webwerf van Ditsem Nuus by www.ditsem.net is pas opgegradeer met hope vars nuus en inligting en volop ruimte vir besoekers om kommentaar te lewer.…
Die jongste omsetsyfers en finansiële resultate van Facebook as maatskappy, weerspieël die ongelooflike pas waarteen digitale kommunikasie tans uitbrei en hoe dit inderdaad ‘n leefstylrewolusie…

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge