Tinus Nortje Eiendomme proef April 2017.jpg

Taalmuseum soek Noord-Kaapse stories

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) in die Paarl besoek van 8 tot 11 Mei 2017 die Siyathemba, Gamagara, Thembelihle en Siyancuma munisipale gebiede in die Noord-Kaap om inwoners se stories op te teken. Mense in die omgewing van Prieska, Putsonderwater, Marydale, Olifantshoek, Kuruman, Griekwastad, Douglas, Hopetown en Orania word vriendelik genooi om aan die projek deel te neem. Die ATM wil graag met inwoners onderhoude voer om stories oor die omgewing, veral onvertelde stories en stories oor kos-erfenis, op te teken. Die ATM het reeds stories in die Emthanjeni, Renosterberg en Kamiesberg-munisipaliteite versamel. Dit vorm deel van ‘n groter mondelinge oorleweringprojek om die Noord-Kaapse kultuur en erfenis uit te bou en te bewaar deur middel van boekstawing. Vir navrae, kontak Janine Brown by 021 872 3441 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. Vir meer inligting oor die ATM, besoek www.taalmuseum.co.za of volg die Taalmonument op Facebook, Twitter of Instagram.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Tridor.jpg

Fabricia proef Maart web 2017.jpg

Plan met staatsdienspensioene vir SAL... http://fb.me/204dbBDY0     Raubex gee honderde miljoene vir SEB... http://fb.me/27JlwMQ62     Spesiale Ekonomiese Sone by Harrismith bol wind... http://fb.me/1v6TBHWIW     Stryd teen Trump en Putin... http://fb.me/1qPQAXM2Z     Trump op eerste buitelandse besoek... http://fb.me/29uFJWorW     Beoordeling van huidige situasie in SA... http://fb.me/1mziRmcXx     Energieprogram kan ontwikkeling in Bo-Karoo bepaal... http://fb.me/1md92br6Y     Reuse Christen-kerk in China gebou... http://fb.me/6CbG18UeH     Harde woorde van SARK vir Zuma... http://fb.me/26Csh1mjx     Sowat R36 miljoen vrugteloos op nuwe Vrystaatse Wetgewergebou... http://fb.me/3dQ5VLAF4        Reusevergoeding oor regstellende aksie... http://fb.me/1oH5zCik6     Beleggingsgeleenthede Gannabos Behuising, Orania... http://fb.me/8K0LjgaQm     Dohne Merinos produksieveiling... http://fb.me/5AXDqt4F4     Beleggingsgeleenthede Gannabos Behuising, Orania... http://fb.me/8Yv7VuYYg     Beleggingsgeleenthede Gannabos Behuising, Orania... http://fb.me/8EceuW9s8     Kursus in Pekan verbouing... http://fb.me/1XPGKXl1x     Vlamme oor ANC in Vrystaat... http://fb.me/1kpQEiQEq     Vlamme oor ANC in Vrystaat... http://fb.me/7X058faaC     Stryd om Afrikaans as hoftaal... http://fb.me/8scZR8kMs 

ATKV