ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

FAK Kultuur- en geskiedenistoer 2017

Die FAK bied vanjaar van 28 September tot 8 Oktober ‘n opwindende toer na Europa en Egipte aan met die “kernfokus om die wortels van Afrikaans te ontdek en om blootstelling te kry tot Europa se geskiedenis wat vandag steeds ‘n impak het op Suid-Afrika. Die bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, studente en jong werkendes, besoek 10 stede in Nederland, België, Frankryk en Egipte. Vir meer besonderhede, kontak Zieg van Huyssteen by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. of 012 301 1777.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

1 comment

  • Lizet - Vrydag, 07 Julie 2017

    Hallo da.
    Sal graag wil weet of daar nog plek oop is vir die geskiedenis toer
    Groete
    Lizet du Preez

    Report

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge