ditsem website banner no 1 2017

-►ANN7 DStv en New Age koerant deur Manyi vir R450 miljoen verkoop aan blanke hater -►DA sê kernooreenkoms is sopas bewys as deel van Zuma staatskaping -►NWU Fakulteit van Ingenieurswese lewer unieke sonaangedrewe motor -►R30,4 million people in South Africa of 55% live in poverty – Stats SA -►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem

Reusagtige landsvlag ontwikkel

‘n Private firma, Giant Flag is besig om naby Graaff-Reinet ‘n reusagtige SA landsvlag van 66 ha op die grond te ontwikkel met sowat 2,5 miljoen kleurvolle vetplante en ‘n 4 MW sonkragaanleg. Die projek sluit ook in ‘n konferensiesentrum, ‘n boetiekhotel, ‘n kleinsake-byekorf, ‘n kwekery en ‘n ondergrondse reservoir. Die stigter van Giant Flag, Guy Lieberman sê dat hulle na die Sokker Wêreldbeker in 2010 besluit het om iets massiefs te doen waarop die land trots kan wees. Die reusagtige landsvlag van 66 ha is al so ver ontwikkel dat dit duidelik op satellietfoto’s sigbaar is. Dit is ook sigbaar op die geskeduleerde vlug tussen George en Johannesburg. Die projek het al velerlei teenslae oorkom, maar is tans op koers, o.a. danksy ‘n bydrae van R5 miljoen van die Oos-Kaapse Dept. van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming. Vir meer besonderhede en satellietfoto’s, volg hierdie skakel https://www.giantflag.co.za/

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Barnard Bouers

wow kitsblits