ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl
Die skokkende wyse waarop ʼn bejaarde hoësorg-pasiënt in die staatshospitaal op Belfast behandel is, is deur die VF Plus in Mpumalanga onder die aandag gebring…
'n Voorval op Vrydag 25 Augustus 2017 tussen 13:00 en 14:00 in die Soetdoring wildreservaat 30 km noord van Bloemfontein het vrae laat ontstaan oor…
In 'n gesamentlike mediaverklaring vra die DA, VF Plus en EFF in die Vrystaat wat gewys kan word van bykans R120 miljoen wat na bewering…
Die stank van ANC-bewind oor die Vrystaat die afgelope 23 jaar hang letterlik oor die provinsie, met alle munisipaliteite disfunksioneel, die stank van riool wat…
Meer as 50 000 ha weiveld het die afgelope week in die Vrystaat afgebrand en geweldige skade aan vee, wild, heinings en ander boerdery-infrastruktuur aangerig.…
Met die vlaag van landswye plaasmoorde en -aanvalle, veral die afgelope paar weke, wys die statistiek dat vanjaar die bloedigste nog vir plaasmoorde is. Luidens…
Bladsy 2 van 9

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge