Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Groenlig vir uitvoer van leeuskelette

Leeuskelet Leeuskelet

Die Minister van Omgewingsake Edna Molewa het goedkeuring gegee vir die uitvoer van die skelette van 800 geblikte leeus elke jaar na die Ooste. Op hierdie aankondiging het sowel omgewingsbewustes as dierewelsynsorganisasies met afgryse gereageer. Hulle sê dat hulle al vir bykans 25 jaar probeer om die geblikte leeu-bedryf te stuit en dat die jongste goedkeuring weer nuwe stimulus aan die bedryf gee. Daar is na raming sowat 8 000 leeus in gevangeneskap oftewel “geblikte leeus”.

 

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge