Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Innoverende projek vir afvaloptellers

'n Innoverende projek word in Gauteng en in die Wes-Kaap geloods om 'n menswaardige en lewensvatbare inkomste en bestaan vir afvaloptellers te help skep. Bekend as die Phahama Pedal Power Project behels dit mobiele afvalhouers op fietse en driewielfietse vir die gebruik van afvaloptellers (“waste pickers”) om hul vragte afval by sentrale versamelpunte te kry.

Daar is na raming sowat 26 000 afvaloptellers in Suid-Afrika wat enige iets vanaf papier, glas, PET plastiek, blikkies en wat ook al optel vir hersirkulering met die oog op generering van inkomste. Die Phahama Projek beoog om afvaloptellers gestruktureerd op te gradeer na sg. “trikeneurs” ten einde sodoende menswaardigheid aan hul informele beroep te verleen.

Vir meer besonderhede kontak Willem Lindeque by 076 423 6570 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge