ditsem website banner no 1 2017

-►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem
Uit 400 LPs moes die ondersteuners van die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma 'n meerderheid van 200 + 1 = 201 stemme ten…
Die spanning in die Stille Oseaanstreek het die hoogte in geskiet met die nuus dat die Noord-Koreaanse leier Kim Jong Un sy dreigemente bewaarheid het…
Pres. Recep Tayyip Erdoğan van Turkye is besig om sy land met 'n spoed in 'n diktatuur te omskep in opvolging van die mislukte staatsgreep…

In 'n mediaverklaring sê die VF Plus: “Al is daar bewyse dat Bell Pottinger narratiewe soos ‘wit monopolie-kapitaal’ (WMK) geskep het en selfs daaroor om verskoning gevra het, misbruik die ANC dit nogtans om wittes die skuld te gee vir die ekonomiese krisis in die land en die skade wat aangerig word weens regstellende aksie (RA) en swart ekonomiese bemagtiging (SEB). Terwyl swartmense lank reeds deur RA en SEB bevoordeel word ten koste van wittes, het die woord wit monopolie-kapitaal nou ongelukkig ʼn populistiese narratief geword.

“Die oogmerk hiermee was om verdeling te skep om te verseker dat persone en faksies in die ANC in beheer bly van die magshefbome om toegang tot die staatsbeursie te verkry en om die aandag af te lei van die staatstroping. Dit rig enorme skade aan, nie net wat rasseverhoudinge in die land aanbetref nie, maar dit stuur ook ʼn negatiewe boodskap aan enige voornemende wit belegger in Suid-Afrika.”

Minder as 'n week voor die stemming in die Nasionale Vergadering op komende Dinsdag 8 Augustus 2017 moet plaasvind oor die mosie van wantroue in…
Vrystaat premier Ace Magashule en huidige voorsiter van ANC in die provinsie word uitgedaag deur sy adjunk Thabo Manyoni, voormalige uitvoerende burgemeester van die Mangaung…
Te midde van die oorverhitte debat oor grond in SA, is die Wetsontwerp op Landbougrondbesit pas vir kommentaar gepubliseer. Die wetsontwerp het ten doel om…
In reaksie op die suksesvolle hofaansoek van die Kamer van Mynwese om implementering van die nuwe Mynbouhandves tydelik te halt, het die regering by monde…
Oor die kritieke vraag oor en versoek vir 'n geheime stemming in die Parlement oor die wantrouemosie in pres. Jacob Zuma, sleep speaker Baleka Mbete…

Ongelooflike haatspraak teen blankes

Die haatspraak teen blankes in die land wat tans ongebreideld uitstroom, is eenvoudig verstommend. Dit kom veral uit drie bronne:

  • Eerstens, is dit letterlik moord waarmee die Black First Land First (BFLF)-beweging met hul leier Andile Mngxitama wegkom. Volgens hulle het blankes geen reg om in SA te wees nie en moet hulle so spoedig moontlik “verwyder” word. Blankes mag ook geen eiendom besit nie. Om 'n idee te kry van hul bose retoriek en optredes, volg hierdie skakel.
  • Kanaal 405 van die Gupta-beheerde ANN7 kanaal DStv. Alles wat hulle sê en wys is gemik op aftakeling van blankes en is hulle verslaaf aan terminologie soos “white monopoly capital” en “radical economic transformation”. Hul programme, waarop “spokespersons” soos gediskrediteerde blanke haters soos... Mzwanele Manyi en Carl Niehaus tot vervelens aangehaal word, is om van te stik vanweë feitelike leuens en bevooroordeeldheid.
  • Pres. Zuma self. Hy laat nie 'n geleentheid verbygaan om “apartheid” die skuld te gee vir alles wat verkeerd is nie, terwyl hy pleit vir verbreking van “blanke houvas” op die ekonomie en op grondbesit. Sy “Bring-my-masjiengeweer” strydlied is 'n treffer in swart radikale geledere.

As Afrikaners is ons dik vir hierdie verguising en sê dit is tyd om op te staan, hierdie veroordelings te verwerp en ons trots te verklaar op ons Afrikanerskap en ons erfenis in hierdie land. Ons sê ook kla die BFLF krimineel aan, sluit kanaal 405 en kry Zuma onmiddellik uit die staatspresidentsamp.

Media

Bladsy 1 van 13

Barnard Bouers

wow kitsblits