ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Geen grensbeheer tussen SA en Zim

In 'n videogreep wat op Facebook geplaas is, wys die oud-Protea krieketspeler Pat Symcox hoe die fisiese grens tussen SA en Zimbabwe op 'n plek by Musina lyk en dat daar geen grens of grensbeheer is nie. Volg hierdie skakel: https://www.thesouthafrican.com/watch-the-shocking-state-of-the-sa-zim-border-fence-video/
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge