ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Nog twee plaasaanvalle: Potch en Hoopstad -►Trump weier om ooreenkoms met Iran te sertifiseer -►R800 miljoen van Transnet-pensioenfonds deur Guptas gegaps -►Krieket: Proteas maak maalvleis van Bangladesjies -►Oostenryk nasionalistiese party met 31 jarige leier wen verkiesing -►Zuma 283 aanklagte: NVG gooi jakkalsdraaie -►Zuma-hofsaak: Schabir Shaik bereid om vir staat getuig -►Curriebeker: Haaie, Bulle, Leeus en WP maak halfeindstryd -►Tennis: Federer en Sharapova bo in twee Chinese toernooi -►OBK pensioenfondse van R1,3 miljard: Gigaba loods ondersoek
Syfers omtrent Moslems in Brittanje is onder die aandag van Ditsem Nuus gebring en terwyl dit geloofwaardig voorkom, is die gegewens nie geverifieer nie, trouens dit is te betwyfel of dit enigsins verifieerbaar is. Aangesien dit 'n aktuele onderwerp raak, word die syfers teen hierdie agtergrond weergegee en staan dit enigiemand wat verskil of dit betwyfel, vry om dit met konkrete feite andersins te bewys. Die syfers is die volgende: • Die burgemeesters van die volgende Britse stede en dorpe is almal Moslems: Londen, Birmingham, Barking, Leeds, Blackburn, Sheffield, Oxford, Luton, Oldham en Rockdale. • Daar is meer as 3 000 moskees in Brittanje. • Meer as 130 Moslem Sharia-howe en meer as 50 Sharia-rade funksioneer in Brittanje. • Daar is talle geen-toeganggebiede in Brittanje nie-Moslems. • Sowat 78% van Moslem-vroue in Brittanje werk nie en baat by gratis voordele en behuising en dieselfde geld ongeveer 63% van Moslem-mans. • Alle Britse skole bedien slegs Halaal-vleis. • Slegs 4 miljoen mense uit die Britse bevolking van 66 miljoen is Moslems.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge