ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Nog twee plaasaanvalle: Potch en Hoopstad -►Trump weier om ooreenkoms met Iran te sertifiseer -►R800 miljoen van Transnet-pensioenfonds deur Guptas gegaps -►Krieket: Proteas maak maalvleis van Bangladesjies -►Oostenryk nasionalistiese party met 31 jarige leier wen verkiesing -►Zuma 283 aanklagte: NVG gooi jakkalsdraaie -►Zuma-hofsaak: Schabir Shaik bereid om vir staat getuig -►Curriebeker: Haaie, Bulle, Leeus en WP maak halfeindstryd -►Tennis: Federer en Sharapova bo in twee Chinese toernooi -►OBK pensioenfondse van R1,3 miljard: Gigaba loods ondersoek
Noord-Korea, wat as die mees onderdrukkende en wreedaardigste diktatuur ter wêreld beskou word, het weereens sy selfverklaarde vyande getart deur 'n langafstand missiel oor 2 700 km bo-oor Japan af te vuur en wat in die see gestort het. Die VSA, Japan en Suid-Korea het o.a. met groot verontwaardiging gereageer en is die temperature t.o.v. 'n moontlike kernoorlog weer aansienlik opgejaag. Pres. Donald Trump van die VSA het gesê dat “alle opsies weer op die tafel is”, terwyl Suid-Korea met lugaanvalle naby die gemeenskaplike grens met Korea getoon het dat hulle oor die slaankrag beskik om Pyongyang uit te wis. Steeds is dit egter onduidelik waarom Noord-Korea so uittartend is, asook waar hierdie klein en geïsoleerde regime die tegnologie vandaan kry om te doen wat dit doen.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge