ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Nog twee plaasaanvalle: Potch en Hoopstad -►Trump weier om ooreenkoms met Iran te sertifiseer -►R800 miljoen van Transnet-pensioenfonds deur Guptas gegaps -►Krieket: Proteas maak maalvleis van Bangladesjies -►Oostenryk nasionalistiese party met 31 jarige leier wen verkiesing -►Zuma 283 aanklagte: NVG gooi jakkalsdraaie -►Zuma-hofsaak: Schabir Shaik bereid om vir staat getuig -►Curriebeker: Haaie, Bulle, Leeus en WP maak halfeindstryd -►Tennis: Federer en Sharapova bo in twee Chinese toernooi -►OBK pensioenfondse van R1,3 miljard: Gigaba loods ondersoek

Internasionaal

Terwyl tifuskoors in sy land uitgebreek het en miljoene landgenote krepeer van armoede, berig die koerant Zimbabwe Independent  dat Robert Mugabe glo in die eerste…
In Sri Lanka het ‘n reuse geweldadige en aanhoudende betoging losgebars teen die besluit van die regering om die hawe, stad en gebied van 15 000…
Volgens syfers van die IMF het die Indiese ekonomie dié van Brittanje verbygesteek en beklee dit die sesde plek op die wêreldranglys i.t.v. BBP –…
Internasionaal is die oë van die wêreld tans grootliks op die beplande inhuldiging van Donald Trump op 20 Januarie as 45ste president van die VSA.…
Te midde van volgehoue betogings in verskeie Amerikaanse stede het Donald Trump begin om sy regering saam te stel vir wanneer hy op 20 Januarie…
Terwyl ‘n golf van nasionalisme steeds deur Europa en ook ander wêrelddele spoel, is in Europa vier vroue op die voorpunt: Theresa May, eerste minister…
Bladsy 5 van 7

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge