ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Nasionaal

Daar kan stellig verklaar word dat daar nie een munisipaliteit in die Vrystaat is wat nie deur korrupsie, onkapabelheid en nepotisme in chaos en disfunksionaliteit…
'n Prentjie van die uiters vervalle toestand waarin Johannesburg met sy middestad en voorstede tans verkeer, word verkry uit die jongste stadsrede wat DA burgemeester…
Bloemfontein is duidelik besig om in chaos te verval vanweë, eerstens, korrupte en rassistiese bestuur van die Mangaung Metroraad o.l.v. burgemeester Olly Mlamleli. Dit blyk…
Al meer gevalle duik op van doodsdreigemente uit ANC-geledere teen lede met wie oor bepaalde beleidskwessies nie saamgestem word nie. 'n Tyd gelede het ANC-lid…
DA-leier Mmusi Maimane het behoorlik die kat in die duiwehok van sy party losgelaat met die “skorsing” van Zille uit die party. Eers moes 'n…
In 'n boek The lie of Apartheid and other true stories from South Africa deur Arthur Kemp en reeds in 1988 gepubliseer, word verstommende feite…
Bladsy 4 van 13

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge