ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Nasionaal

Die SA Raad van kerke (SARK) het 'n verslag van hul eie oor staatskaping vrygestel, wat grootliks dieselfde lyn volg as die verslag van die…
Die vlamme is besig om letterlik uit te slaan oor die ANC in die Vrystaat met sy berugte premier en stoere Zuma-lojalis Ace Magashule, met…
Die nuutaangestelde adviseur van nuwe Minister van Finansies Malusi Gigaba, prof. Chris Malekane, het na berig word tydens 'n vergadering van Blacks in Dialogue op…
Dit word beweer deur die publikasie Daily Maverick dat 'n Britse openbare betrekkingefirma Bell Pottinger verantwoordelik is vir die formulering van propaganda teen blankes in…
'n “Keelvolbrief” oor plaasmoorde is op 26 April 2017 deur AfriForum aan 'n verteenwoordiger van die kantoor van pres. Jacob Zuma by die Uniegebou oorhandig.…
Nuwe Minister van Finansies Malusi Gigaba het as finansiële raadgewer prof. Chris Malikane aangestel, wat in 'n artikel in die Sunday Times homself ten gunste…
Bladsy 5 van 13

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge