ditsem website banner no 1 2017

-►Adendorff Machinery Mart verhuis na groter perseel – nou h/v Harveyweg, Kerkstr. en Monumentweg -►Malu Pork open amptelik nuwe doelontwerpte aanleg in Kimdustria, Kimberley -►ANC wys diktatuur met heksejag teen LP’s wat teen staatskaping en korrupsie stem -►Mugabe, “Moordenaars van wit boere nie vervolg nie” -►Carro Private Skoolgroep nou 47 000 leerlinge in totaal en jaarlikse omset van R1 miljard -►Brandstofpryse styg 6 September, meeste nog vanjaar -►Buitelander – Otis Gibson – dalk nuwe Protea Krieketafrigter?

Nasionaal

Chaos het in die Mafube munisipale gebied geheers toe werkers die soveelste keer in opstand gekom het omdat hulle nie hul salarisse ontvang het nie.…
By die ANC Beleidskonferensie by Nasrec, Johannesburg, wat deur 4 000 afgevaardigdes bygewoon is, is die volkslied gesing sonder die Afrikaanse strofe uit “Die Stem”.…
Omdat die Kopanong Plaaslike Munisipaliteit met hoofkantoor op Trompsburg vir Bloem Water R169 miljoen skuld, verskaf laasgenoemde net water pro rata wat die munisipaliteit per…
Die uitkoms van die sensuur van die DA op Helen Zille vanweë haar twiets oor kolonialisme is besonder insiggewend i.t.v. die SA politieke konteks. In…
Minister van Polisie Fikile Mbalula het behoorlik die knuppel in 'n reeds erg verdeelde ANC-hoenderhok ingegooi met twiets dat Vrystaatse premier Ace Magashule 'n ramp…
Daar kan stellig verklaar word dat daar nie een munisipaliteit in die Vrystaat is wat nie deur korrupsie, onkapabelheid en nepotisme in chaos en disfunksionaliteit…
Bladsy 2 van 12

Barnard Bouers

wow kitsblits