ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Diepste vernedering van Springbokrugby nog vierkantig gelê voor diskriminerende kwotas van mislukte ANC-regering -►Taxi-oorlog: Vierderangse korrupte taxiverenigings kan nie kompeteer met eerstewêreld Uber-taxidiens -►“The US has great strength and patience, but if it is forced to defend itself or its allies, we will have no choice but to totally destroy North Korea.” – pres. Donald Trump voor VN Algemene vergadering -►HTS Louis Botha, Bloemfontein: Verkragting van 14-jarige deur drie skoolseuns – nog geen skorsing -►Korrupsie kos SA jaarliks minstens R27 Miljard en 76 000 werksgeleenthede – Min. Van Ekonomiese Ontwikkeling Ebrahim Patel

Staatsfondse ingespan om ekonomie na swartes te skuif

Minister van Handel en Nywerheid dr. Rob Davies het aangekondig dat die sg. Industrial Policy Action Plan (IPAP) van sy departement ingespan gaan word om sg. Radical Economic Transformation teweeg te bring. IPAP, wat weer deel vorm van die sg. Nine Point Plan om die landsekonomie na ‘n volgende vlak te neem, beloop sover vasgestel kan word sowat R60 miljard. In hierdie verband sê Davies: "In the simplest terms, Radical Economic Transformation means putting coherent initiatives together that can begin to shift the productive base of our economy away from the inherited colonial division of labour and create decent sustainable jobs - particularly for the most marginalised and vulnerable groups in our society. It means unequivocal and urgent support for programmes such as the Black Industrialists Programme, which are increasingly being strengthened and deepened, to ensure that ownership, management and control of the economy is increasingly in the hands of black people." In die groter prentjie wend die regering deur die kanaal van die Dept. van Handel en Nywerheid honderde miljarde rand belastingbetalergeld aan om die ekonomie ten gunste van SEB te transformeer. Vir 'n idee hiervan, volg hierdie skakel: https://www.idc.co.za/home/media-room/articles/859-eighth-ipap-requires-break-from-the-past.html
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge