ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Diepste vernedering van Springbokrugby nog vierkantig gelê voor diskriminerende kwotas van mislukte ANC-regering -►Taxi-oorlog: Vierderangse korrupte taxiverenigings kan nie kompeteer met eerstewêreld Uber-taxidiens -►“The US has great strength and patience, but if it is forced to defend itself or its allies, we will have no choice but to totally destroy North Korea.” – pres. Donald Trump voor VN Algemene vergadering -►HTS Louis Botha, Bloemfontein: Verkragting van 14-jarige deur drie skoolseuns – nog geen skorsing -►Korrupsie kos SA jaarliks minstens R27 Miljard en 76 000 werksgeleenthede – Min. Van Ekonomiese Ontwikkeling Ebrahim Patel

Toerisme R360 miljoen vir SEB

Minister van Toerisme Thokozile Xasa het met die begroting van haar departement in die Parlement aangedui dat ‘n bedrag van R120 miljoen per jaar vir vanjaar en die volgende twee finansiële jare is geoormerk om uitsluitlik opkomende swart besighede in die Toerismesektor te befonds. Terselfdertyd het die minister bekendgemaak dat 'n nuwe sg. B-BBEE webwerf ontwikkel gaan word om klein-, medium- en mikrogrootte swart besighede in die toerismebedryf te bevorder.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge