Report comment

Hoop dat die slap Oosrand ook hulle 16 Desember planne op julle kalender gaan bekend maak. Jaar na jaar sukkel ons hier om te wete te kom waar die geloftedienste gehou gaan word. Waarom dit nie elke jaar op dieselfde plekke gehou word nie gaan my verstand te bowe. Is ons predikante so laks dat elkeen maar liewer die dag wil afhĂȘ? Hoop daar is ander redes. Groete in Cristus en aan God die eer vir 16 Desember. Dankie vir julle media bronne.