ditsem website banner no 1 2017

-►Gesoek vir aanranding in SA – Grace Mugabe -►Zim-boere begin internasionale eiseproses oor hul gesteelde grond -►Pierre Spies groet rugby – wil werk vir minderbevoorregtes -►All Blacks legende Colin “Pinetree” Meads sterf op 81 -►Toestande in blanke plakkerskamp by Munsieville, Krugersdorp, uiters haglik -►Steve Hofmeyr sing Die Stem nogmaals in Bloem

Oor die kritieke vraag oor en versoek vir 'n geheime stemming in die Parlement oor die wantrouemosie in pres. Jacob Zuma, sleep speaker Baleka Mbete ooglopend voete. Die getuienis word al sterker dat soveel ANC-LPs in 'n geheime stemming vir die mosie sal stem, dat dit waarskynlik aanvaar gaan word en dan is Zuma verplig om te bedank.

Julius Malema sê juis hy het persoonlik met sowat 60 ANC-LPs gepraat, wat aangedui het dat hulle in geval van 'n geheime stemming ten gunste van die mosie sal stem. Dit sou waarskynlik die ANC-kaartehuis inmekaar laat tuimel, met gevolglik waarskynlik 'n regeringsrewolusie in SA. Dit plaas regering in SA op hierdie tydstip op dun ys en is dit waarom Mbete voetesleep.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Barnard Bouers

wow kitsblits