Tinus Nortje Eiendomme proef April 2017.jpg

Zuma: “Dis alles wittes se skuld”

Die hele bohaai oor die middernagtelike kabinetskommeling, die afgradering van SA na rommelstatus en die massa-optogte dat hy moet bedank, is alles rassisties en is dit die skuld van rassisme en wittes wat daaragter sit, het pres. Jacob Zuma by 'n gedenkdiens van vermoorde voormalige SAKP-leier Chris Hani gesê. Zuma het sy aantygings later in 'n TV-onderhoud met Gupta-TV-kanaal 405 van ANN7 herhaal. Intussen is dit ironies dat die SAKP ook voet by stuk hou dat Zuma moet bedank. Inmiddels reël die verenigde opposisie in die Parlement weer 'n massa-optog teen Zuma na die Uniegebou op Woensdag 12 April 2017.
Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Tridor.jpg

Fabricia proef Maart web 2017.jpg

ATKV