Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in
Twee gewapende aanvallers het op 7 Januarie 2016 Loedie van der Westhuizen (72) op sy plaas Biesiesbult naby die stasie Weiveld in die Parys-distrik aangeval, maar hy kon ontkom en kon die paniekknoppie druk om die plaaswagstelsel te aktiveer, waarna die aanvallers gevlug het. Boere van die omgewing het onmiddellik gereageer en die twee aanvallers vasgetrek en aan die Polisie oorhandig. Een van die aanvallers is dieselfde aand in die hospitaal op Parys oorlede en die ander die volgende dag in ‘n hospitaal in Bloemfontein, waarna die Polisie vier boere wat betrokke was by die inhegtenisname self in hegtenis geneem het en aangekla het van moord. Die Valke het onmiddellik die saak by die Polisie oorgeneem en daar is gereël dat die vier boere – Boeta van der Westhuizen, Anton Loggenberg, Johan Cilliers sr. en Johan Cilliers jr. – eers vandag vir borgtog mag aansoek doen. Die staat het aangetoon dat dit borgtog gaan teenstaan. Inmiddels is getuienis dat misdaad in die omgewing hoogty vier, met o.a. die Van Rooyen egpaar wat in 2013 2 km vanaf die plaas Biesiesbult gruwelik vermoor is, vee wat deurlopend lewend in stukke gekap word en lyndrade wat gesteel word.

Redaksie
Die opskrif klink kras, maar indien die volgende huidige toepaslike feite bymekaargesit word, dan is die gevolgtrekking nogal logies:

Redaksie
Die huidige sterk sprake dat Eskom kan ineenstort en die land in algehele verduistering kan dompel, kan nie geïgnoreer word nie.

Redaksie
Kommer bestaan oor die teenwoordigheid, invloed en werklike bedoelinge van die snelgroeiende aantal Chinese in Suid-Afrika, tans betroubaar beraam op minstens 350 000, hoewel die getal in werklikheid meer as 0,5 miljoen kan wees.

Redaksie
Die gewilde Rolfontein Natuurreservaat onder beheer van die Noord-Kaapse Dept. van Natuurbewaring, wat aan Vanderkloofdam grens, is op 6 Oktober verlede jaar ná drie en 'n half jaar van sg. opgradering heropen, maar slegs vir dagbesoekers.

Geoordeel op die feite van die dag, kan daar geen twyfel wees dat Suid-Afrika tans 'n blote skadu is van die land wat in 1994 aan die ANC-regering oorhandig is nie. Dit gaan nie daaroor om negatief ingestel te wees nie, maar om die waarheid in die oë te kyk ten einde die beste pad vorentoe te vind.

Dit is oral sigbaar - die vloedgolf van pornografie wat die koms van die Internet en digitale kommunikasie oor die wêreld, ook oor Suid-Afrika, losgelaat het.

Bladsy 28 van 28

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge