ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Diepste vernedering van Springbokrugby nog vierkantig gelê voor diskriminerende kwotas van mislukte ANC-regering -►Taxi-oorlog: Vierderangse korrupte taxiverenigings kan nie kompeteer met eerstewêreld Uber-taxidiens -►“The US has great strength and patience, but if it is forced to defend itself or its allies, we will have no choice but to totally destroy North Korea.” – pres. Donald Trump voor VN Algemene vergadering -►HTS Louis Botha, Bloemfontein: Verkragting van 14-jarige deur drie skoolseuns – nog geen skorsing -►Korrupsie kos SA jaarliks minstens R27 Miljard en 76 000 werksgeleenthede – Min. Van Ekonomiese Ontwikkeling Ebrahim Patel

beste SA baanatleet ooit

Wayde van Niekerk het by die huidige IAAF Atletiek Wêreldkampioenskappe in Londen ongetwyfeld gewys dat hy die beste baanatleet is wat die land nog opgelewer het toe die 400m gewen het in ‘n tyd van 43.98 sek. Sowat 15m voor die eindstreep het hy reeds ontspan om die mededingende veld gemaklik te klop.

Van Niekerk het verlede jaar ook in hierdie nommer by die Olimpiese spele in Rio die goue medalje in wêreldrekordtyd gewen. Onlangs het hy ‘n 300m wedloop by die Golden Spike in Ostrova, Tsjeggiese Republiek, in 30.81 sek. gewen, terwyl hy tans ook in wêreldklas in die 200m meeding.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge