adendorff bannier

Die Bokke: Duiwels-advokaat

Kom ons, as leunstoelkritici, speel duiwelsadvokaat, ignoreer kwotas en kies die volgende Springbokspan met meriete vir die toets teen die All Blacks op 8 Oktober 2016 in Durban: Willie le Roux, Bryan Habana, Jesse Kriel, Rohan van Rensburg, Francois Hougaardt, Morné Steyn, Faf de Klerk, Julian Redelinghuys, Malcolm Marx, Steven Kitshoff, Jaco Kriel, Eben Etsebeth, Franco Mostert, Pieter-Steph du Toit en Warren Whiteley (Kaptein). Bank: Johan Goosen, Francois Venter, Seabello Senatla, Francois Louw, Adriaan Strauss, Lood de Jager en Vincent Koch. Afrigtingspan: Hoofafrigter: Franco Smit / Voorspelers: Johan Ackerman / Agterspelers: Brendan Venter. Kantaantekeninge: Beseerde spelers buite rekening gelaat. Pat Lambie is ongelukkig nie skadu van die speler wat hy was nie. Alle ander spelers op meriete weggelaat. Bestaande afrigtingspan in die pad gesteek. Alles suiwer op meriete. Wat sê ons lesers? Kommentaar op www.ditsem.net.

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Lewer kommentaar

Vul al die vereiste velde in (*)

Tridor Banier web

wow kitsblits