ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Sport

Dit is die grootste ultramarathon ter wêreld, dit strek oor bykans 90 km deur die Vallei van 1 000 Heuwels en dit gryp reeds sedert…
Met die Cheetahs wat die kruin van sukses ry en die Springbokke op 'n ongekende laagtepunt, kom die vraag onvermydelik op watter lyn is daar…
Kom ons, as leunstoelkritici, speel duiwelsadvokaat, ignoreer kwotas en kies die volgende Springbokspan met meriete vir die toets teen die All Blacks op 8 Oktober…
Op die jaarlikse Volksblad Sportsterre-dinee is Wayde van Niekerk aangewys as Sportster van die Jaar, Lood de Jager as Sportman van die Jaar, Karla Mostert…
In Insiggewende artikel uit die pen van vryskutsportskrywer Gustaf Claassens van Bloemfontein verskyn in die September 2016 uitgawe van Ditsem Nuus, waarin hy daarop wys…
Vir hierdie rubriek het ons gesels met Floors Welthagen van Bloemfontein wat al 30 jaar aan padwedlope en veldwedlope deelneem. Hoewel ons die inligting uit…
Bladsy 3 van 5

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge