ditsem website banner no 1 2017

-►Adendorff Machinery Mart verhuis na groter perseel – nou h/v Harveyweg, Kerkstr. en Monumentweg -►Malu Pork open amptelik nuwe doelontwerpte aanleg in Kimdustria, Kimberley -►ANC wys diktatuur met heksejag teen LP’s wat teen staatskaping en korrupsie stem -►Mugabe, “Moordenaars van wit boere nie vervolg nie” -►Carro Private Skoolgroep nou 47 000 leerlinge in totaal en jaarlikse omset van R1 miljard -►Brandstofpryse styg 6 September, meeste nog vanjaar -►Buitelander – Otis Gibson – dalk nuwe Protea Krieketafrigter?

Sport

Ons is ook opgewonde oor die keuse van Warren Whitely as Springbokkaptein en meen dit is die enigste regte keuse en dat hy dit deur…
SA rugbyspelers verdien sakke vol geld met hul rugby by Franse klubs, met Duane Vermeulen bo-aan die lys met sowat R8,7 miljoen per seisoen by…
Die SuperSport Uitdaagreeks vir die volgende vier maande in die land is bekendgestel en waarin klub- en provinsiale spanne van 14 provinsies en Namibië gaan…
Ná 'n jarelange hofstryd deur Solidariteit en AfriForum om die amptelike transformasieteikens oftewel raskwotas vir SA sportkodes uit Minister van Sport Fikile Mbalula te kry,…
Verskeie nasionale en internasionale sportgeleenthede is geskeduleer om vanjaar in Bloemfontein plaas te vind. Op 8 Maart is die Rosestad die gasheer vir een van…
Die toepassing van rassekwotas het SA sport al ontsaglike skade berokken, soos dat ‘n blanke sportman of –vrou nie vir ‘n span gekies kan word…
Bladsy 2 van 5

Barnard Bouers

wow kitsblits