ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Ditsem Nuus webwerf www.ditsem.net handhaaf tans sowat 21 000 besoekers per maand -►Matjila van OBK sê nou SAA mag moontlik geld leen -►Beweerde renosterstroper David Mahlobo nou Minister van Energie -►Internasionale besoekers aan Kaapstad groei 27% in eerste semester 2017 -►Adj-pres. Ramaphosa blykbaar moontlik volgende vir Zuma-valbyl

Flieks

In die film Krotoa wat onlangs vrygestel is, word beweer dat Jan van Riebeeck 'n buite-egtelike verhouding met die Khoi-vrou genaamd Krotoa gehad het en…
Veral drie Afrikaanse rolprente het onlangs rekordinkomste by die loket behaal – Vir altyd staan uit met ‘n rekord van R15,6 miljoen, Vir die voëls…
    Tydens die #FliekOpDieVeld-projek van AfriForum word die Afrikaanse film Modder en Bloed op grootskerm vertoon aan gemeenskappe op 36 dorpe in 7 provinsies…
Die Afrikaanse fliektoneel bloei behoorlik met die een na die ander hoogstaande produksie wat geproduseer word. Een van die jongstes is Mignon Mossie van Wyk…
Soos ook ander aspekte van die Afrikaanse kultuurlewe, floreer die Afrikaanse fliekbedryf, ondanks die huidige Afrikaans-onvriendelike atmosfeer in die land. ‘n Stroom nuwe Afrikaanse flieks…
CrossKine is ‘n innoverende inisiatief om buite hoofstroomteaters Christelike rolprente op ‘n deurlopende, nasionale basis te vertoon. Die konsep is dieselfde as dié van hoofstroomteaters,…

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge