Report comment

Warmbad (Bela-Bela) Geloftefeeskomitee beplan vanjaar 'n fees met 'n verskil wat ook die jongere geslag by hierdie belangrike historiese gebeurtenis sal betrek. Ons sal meer besonderhede binne die volgende paar weke bekendmaak.