Report comment

Hi Ditsem nuus ek is volbloed BOERSEUN uit die koue karoo. Het jul Webblad vanaand ondek ek is mos tegnologies gestremd weet maar min van computers af. Ek hoop ek vind jul nuusblad pure afrikaans interesant. Boerseun Groete
Leon