ditsem website banner no 1 2017

Glybanier

-►Nog twee plaasaanvalle: Potch en Hoopstad -►Trump weier om ooreenkoms met Iran te sertifiseer -►R800 miljoen van Transnet-pensioenfonds deur Guptas gegaps -►Krieket: Proteas maak maalvleis van Bangladesjies -►Oostenryk nasionalistiese party met 31 jarige leier wen verkiesing -►Zuma 283 aanklagte: NVG gooi jakkalsdraaie -►Zuma-hofsaak: Schabir Shaik bereid om vir staat getuig -►Curriebeker: Haaie, Bulle, Leeus en WP maak halfeindstryd -►Tennis: Federer en Sharapova bo in twee Chinese toernooi -►OBK pensioenfondse van R1,3 miljard: Gigaba loods ondersoek

Verwysings poort (25)

Zuma skommel Kabinet ingrypend en steek Minister van Finansies Pravin Gordhan in die pad. Meer besonderhede hier: http://www.huisgenoot.com/nuus/plaaslik/kyk-wie-is-almal-in-pres-jacob-zuma-se-omstrede-nuwe-kabinet/
E-leer is ontwikkel vir studente wat nie lesings, om verskeie redes, kan bywoon nie. In ’n opname onder 25 000 jongmense wêreldwyd, het 77.84% van die respondente aangedui dat hulle al aanlynkursusse gedoen het. Die vraag is of e-leer tradisionele onderrig gaan vervang? Lees meer by https://voortrekkers.co.za/is-e-leer-die-toekoms/?utm_medium=email&sslid=MzE2MTc2MjU0MzY1AwA&sseid=MzQ1NTA1MzE2NQMA&jobid=369522d9-ddda-4490-806b-7db6fb657c64
UV verwelkom eenparige uitspraak oor sy Taalbeleid in die Hoogste Hof van Appèl. Lees meer by http://www.ufs.ac.za/af/template/nuusargief-item?news=8090
Uitspraak oor UV-taalbeleid berei weg voor vir Konstitusionele hofsaak. Lees meer by https://www.afriforum.co.za/uitspraak-oor-uv-taalbeleid-berei-weg-voor-vir-konstitusionele-hofsaak/
Toespraak deur Roy Jankielsohn (LPW) tydens ‘n debat oor die begrotingspos vir die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Kleinsake, Toerisme en Omgewingsake, gehou by die Vierde Raadzaal in Bloemfontein, op 24 Maart 2017. Lees meer by https://www.facebook.com/DAFreeState/posts/1616655215086402
Nuwe konsepwetsontwerp vir landbougrond-plafonne is in Staatskoerant gepubliseer vir openbare deelname. Lees meer by http://www.polity.org.za/article/new-bill-will-set-out-unique-land-ceilings-2017-03-24
Mediaverklaring deur John Steenhuisen LP - hoofsweep van die DA op 24 Maart 2017. Lees meer: https://www.da.org.za/2017/03/inspector-general-intelligence-must-investigate-chief-justice-office-robbery/
Mediaverklaring deur Alison Oates DA Raadslid: Maluti a Phofung Munisipaliteit op 24 Maart 2017. Lees meer by https://www.facebook.com/lensnuus/posts/2220805614810333
Toespraak gelewer deur Roy Jankielsohn LPW, tydens die debat oor die begrotingspos vir die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling, gehou by die Vierde Raadzaal in Bloemfontein, 24 Maart 2017. Lees meer hier: https://www.facebook.com/DAFreeState/posts/1616826941735896
Bladsy 2 van 2

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge