ditsem website banner no 1 2017

-►Adendorff Machinery Mart verhuis na groter perseel – nou h/v Harveyweg, Kerkstr. en Monumentweg -►Malu Pork open amptelik nuwe doelontwerpte aanleg in Kimdustria, Kimberley -►ANC wys diktatuur met heksejag teen LP’s wat teen staatskaping en korrupsie stem -►Mugabe, “Moordenaars van wit boere nie vervolg nie” -►Carro Private Skoolgroep nou 47 000 leerlinge in totaal en jaarlikse omset van R1 miljard -►Brandstofpryse styg 6 September, meeste nog vanjaar -►Buitelander – Otis Gibson – dalk nuwe Protea Krieketafrigter?

Wreedaardige verminking van veediere

Die verskriklike afmetinge wat wreedheid in veediefstal in SA aanneem, word uitgebeeld in 'n video van die verminking van 11 Bonsmara stoetkoeie van Marius Fouché op sy plaas tussen Parys en Fochville in Noordwes. Hoewel die beeldmateriaal ontstellend is, behoort kennis geneem te word van hoe laag mense kan daal. Kliek hier

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Barnard Bouers

wow kitsblits