Orastad 2

Glybanier

-►Gruwelike en Godskreiende rassistiese dubbele standaarde -►Plaasmoorde is terreur en nie bloot misdaad nie – AfriForum -►Opstand teen plaasterreur: Landswye vloedgolf -►Dave Miller vinnigste 100tal in T20 krieket – vanaf net 35 balle -►WP Curriebekerkampioene 2017 – steeds die beste SA rugbyreeks -►Nuwe boek “The President’s Keepers” onthul Zuma as “gangster” -►Groot vragmotor ploeg in Swart Maandag-optog in

Realpolitik in die wêreldpolitiek

Wanneer die Duitsers praat van politiek soos dit in naakte werklikheid is, gestroop van pretensie, skyn en verskuilde agendas, dan noem hulle dit realpolitik. As 'n mens nou 'n goeie idee wil kry van realpolitik in die wêreldpolitiek, kyk gerus na ‘n videogreep van 'n vertelling oor hoe die internasionale geldmag / Nuwe Wêreldorde (NWO) / Illuminati sake benader en bedryf by hierdie skakel

Gradeer die artikel
(0 stemme)

Ora betonwerke proef Sept 2017

Artistia Food

Renosterberg lodge